2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Olckersweg, Reebok, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
77 @ Olckers is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel waar gaste hul eie parkeerplek en ingang het. Dit word met trappe bereik.
Die verblyf het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, 'n kombuis en 'n eetarea met 'n viersitplek-etenstafel en 'n braai-area. Die slaapkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix in. WiFi is gratis. Daar is 'n batterystelsel met 'n omsetter in plek.
Daar is skuifdeure wat na 'n privaat balkon lei waar gaste die see-uitsig en sonsondergange kan geniet, asook braaigeriewe. Verder is dit naby die strand en getypoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Regina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Olckersweg, Reebok, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 77 @ Olckers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Olckersweg, Reebok, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang