4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterkant Street, 8 Kingfisher Heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die oewer van die Bergrivier in Velddrif, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Hierdie kompleks in Bokkomlaan spog met direkte toegang tot 'n privaat jetty en is ideaal vir visvang- en boot-entoesiaste.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea. Dit lei na 'n ruim balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die rivier. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Gaste kan in Bokkomlaan gaan stap en verskeie restaurante en bekoorlike winkels verken. Vir gaste wat in die natuur wil ontspan, is daar oorgenoeg bootvaarte en voëlkykgeleenthede beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Waterkant Street, 8 Kingfisher Heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterkant Street, 8 Kingfisher Heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang