8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7150, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 on Fleur Park is 'n selfsorg-vakansiehuis langs die strand wat met 'n manjifieke uitsig oor Valsbaai en die Hottentots-Hollandberge spog. Dit is in die hartjie van Gordonsbaai geleë en 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elkeen van die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, etenstafel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Al die kamers het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea het ook 'n dubbelslaapbank en 'n binnebraai. Die leefarea se groot skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe, sonstoele en 'n pragtige uitsig.
Verder is daar 'n houtvuurwarmbad op die voorstoep met 'n see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7150, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang