6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 Quarterdeck, Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 Quarterdeck is 'n stylvolle, onlangs opgeknapte selfsorgwoonstel in Port St Francis, St Francisbaai, naby die hawe, 'n privaat strand en heerlike restaurante in die omgewing.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. 2 van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en die 3de met 2 enkelbeddens. Alle slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, 'n ketel sowel as 'n Nespresso-masjien. Die leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel met ses sitplekke, rusbanke en 'n slim-TV, sodat gaste se eie aanmeldbesonderhede vir DStv en Netflix gebruik kan word. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die balkon kyk uit oor die hawe en het buitesitplek en gasbraaigeriewe.
Gaste het toegang tot onderdakparkering vir 1 voertuig. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in kuswandelings, gholf, visvang, sonsondergang-kanaalvaarte, swem, fietsry en branderplankry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Quarterdeck, Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink 8 Quarterdeck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Quarterdeck, Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang