+14

81 Kingfisher

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Kingfisher Road, Meerensee, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

81 Kingfisher is 'n bekoorlike en knus woonstel, net 18 km vanaf Hermanus. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die woonstel het 'n verwelkomende atmosfeer en 'n gerieflike ligging vir 'n wegbreek buite die stad.

Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die knus sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n etenstafel. Daar is ook 'n bekoorlike buitebraai-area.

Hiér sal gaste lekker in die rustige omgewing en tussen die asemrowende natuurskoon ontspan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 81 Kingfisher Road, Meerensee, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 81 Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Kingfisher Road, Meerensee, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA075b4213f98a0d3b9aef1f9d65cd0e2a665d4ee8e854f22788fe64495f5a46b1eae87783b5485131e3d3f788d89650caba92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 81 Kingfisher Road Meerensee 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365281 19.107924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang