2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie het 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV en WiFi. Rook is verbode.
Gaste het toegang tot die swembad en onderdakparkeerplek. Let daarop dat die eenheid nie braaigeriewe het nie en dat die eienaar op die perseel woon.
87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km van die middedorp af. Stellenbosch bied allerlei wynlandgoedere en -kelders, asook doendinge soos bergfietsroetes, voetslaan en verskeie besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang