Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Amanzimtoti

88 on Stella Maris

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 88 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

88 on Stella Maris bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed sowel as 1 enkelbed. Daarbenewens het die eenheid 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en skottelgoeddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en gedurende somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van 1 veilige parkeerplek tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nisherene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 88 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 88 on Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

88 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b380fe67300a62e63aa48a15365759a2dcb35896c931fec8b69a52d893b5c830e9ae727ae49c72ae2440bfad8e0d08b83a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 88 Stella Maris 73 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.0518979 30.8878191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang