9 Bayview Seaside Apartment
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Bayview Seaside Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Gonubie, Oos-Londen, met direkte toegang tot die strand en 'n welige tuin.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n matras. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die venster ontspan, 'n koppie koffie geniet en die see-uitsigte geniet. Gratis parkering op die perseel is beskikbaar. Gonubie-strand is 2 km weg, terwyl Gonubie Gholfklub 4 km van die eiendom af lê. Oos-Londen Lughawe is 26 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natasha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 8 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Deary Drive, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang