5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Coogee Bay is 'n selfsorg-woonstel aan die seekant van Gonubie-baai. Die kompleks is aan die beginpunt van die paadjie wat verby die getypoel tot by Gonubie-strand en die rivier lei. Dié rivier kronkel al langs die pragtige berge.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is daar dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n dek. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die sitkamer is daar gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n dek wat uitkyk oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink 9 Coogee Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang