- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 on Drommedaris is 'n gastehuis wat in die veilige en lowerryke Simonswyk, naby Stellenbosch se middestad geleë is. Dit is 2 km vanaf verskeie besienswaardighede en is ideaal vir besoekers in Kaapstad.
Verblyf word in verskillende gastekamers gebied wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n privaat badkamer, en linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en die leefareas het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met gemaklike meubels, wat deur 'n tuin met 'n klimraam en 'n trampolien omring is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on Drommedaris het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang