Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir 9 on Kromellenboog Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Metos ( - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metos (

Calm, relaxed and beautiful.

The room was very neat and the place felt like home.

Jimmy F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy F

Great host, excellent rooms and delicious breakfast.

The stay at 9 on Kromellenboog Guesthouse was great.

9 on Kromellenboog Guesthouse se terugvoer

Thank you, Jimmy.

We strive to make you feel at home. Thanks for choosing our guesthouse. Looking forward to your next stay.

9 on Kromellenboog Guesthouse
Mariette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Pragtige plekkie met vriendlike en professionele diens.

Ons het baie lekker daar gebly en sal dit gerus aanbeveel vir ander.

Reynold S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynold S

Het oornag vir ons seun wat daar rugby geoefen het.

Baie mooi en netjiese kamers. Vir die prys vir 1 aand kan hulle maar vol DSTV in sit - dat daar darem iets is om te kyk.

Deirdre J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J

Fotos is 'n ware weergawe van alles. Ek het baie lekker gekuier.

Ek kan dit beslis aanbeveel.

Michelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Exceptional service!

9 on Kromellenboog Guesthouse is truly an exceptional guesthouse. On arrival, you are met with outstanding service from both Charmaine and Neils, who make you feel incredibly welcome. Nothing is too much effort for them; they offer outstanding service to their guests. They honestly went above and beyond for us. The property feels safe and secure, with attention to detail that makes you feel very safe. The property is beautiful, with well-decorated rooms and all the amenities you could ask for. I would highly recommend a stay here to anyone looking for a quality B&B in the Vaal.

Kaku Abram M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaku Abram M

I have no words, it was great everything was on top.

Wow, can't wait to book again with my friends. Me en my friends decided to make a trip. My friends want to experience the goods that my partner and I experienced there. Wow.

Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Baie dankie. Julle is puik soos altyd.

Rolstoelvriendelik.

Annelie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Puik.

Aangename atmosfeer, stil en veilig.

Christine O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Netjies, veilig en waarde vir geld.

Charmaine het moeite gedoen om ons seun by ons in die kamer te akkommodeer. Heerlike ontbyt, vriendelike diens. Sal beslis weer daar gaan bly.

Magdaleen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen K

Ruim kamer en badkamer. Skoon en netjies.

Was alles bo verwagtinge.

Annelise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Fantastiese gasvryheid.

Dit was 'n voorreg om tuis te gaan te 9 on Kromellenboog Guesthouse. Die eienaars heet mens warm welkom elke dag en laat mens tuis voel en akkommodeer mens en mens se omstandighede. Ons sal verseker weer bespreek by hulle as ons Sasolburg moet besoek.

Marnus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Beste B&B ooit! Ons huis weg van die huis!

Baie dankie aan Charmaine en Neels vir hul gasvryheid, julle is in 'n klas van jul eie! Kan hul baie sterk aanbeveel! Look no further, just book with 9 on Kromellenboog Guesthouse!

Marlize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Ons sal beslis weer kom.

Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Gemaklik, rustig en pragtige tuin.

Gemaklik, rustig en pragtige tuin. Sal defnitief weer daar bly as ek weer in Sasol moet oornag.

Pierre C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie lekker gebly!

Was lekker soos die vorige keer ook.

Ellen B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B

Home away from home.

We had a fantastic stay with my husband. Charmaine (Manager) was so welcoming and warm, she even went an extra mile to call and check up on us on Saturday, she even waited for us because we checked in around 7pm. Our room was 100% clean and the bed was so comfortable. We woke up feeling fresh and rejuvenated and breakfast was nice and simple. We were very happy with everything and we are definitely coming back to the establishment.

Lynette J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Baie mooi, stil en veilig.

Ek is baie vriendelik ontvang en het onmiddelik welkom gevoel. Ek het die verblyf geniet en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Philippie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippie F

Wonderlik.

Diens was baie goed. Kamers was skoon en netjies. Die mense ken hulle storie. Ek sal in die vervolg weer daar gaan bly.

Alfrieda L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfrieda L

Fantasties. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Ontvangs by gastehuis was warm en vriendelik. Baie netjiese, skoon verblyf.

Leon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Luuks en Lekker.

Ons het baie lekker gebly en al die luukshede, soos ondervloerse verhitting en 'n lekker stewige ontbyt baie geniet. Sterk aanbeveel.

Lizzette J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Luuksste verblyf, veilig en gasvry.

Ek sal beslis 9 on Kromellenboog Gastehuis aanbeveel vir veilige, netjiese, luukste verblyf en 'n lekker ontbyt. Baie dankie vir jul gasvryheid, Charmaine.

Heloise M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise M

Baie gemaklik en luuks.

Kromellenboog is baie goed geleë en in 'n veilige stil omgewing. Die kamers het baie luukshede soos ondervloerse verhitting, yskas en tee en koffie maak stasie. Die interieur van die kamers is pragtig en ons het 'n heerlike nagrus gehad. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir enige sakereisiger of selfs gesin met kinders van enige ouderdom.

Santie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Netjies en gerieflik met vriendelike diens.

Lieflike groot badkamer.

Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Altyd 'n plesier om hier te bly.

Netjies, gemaklik, skoon, sentraal, naby die atletiekstadion en swembad geleë. Heerlike ontbyt.

Wilhelm P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Baie goeie diens en baie mooi kamers.

Baie vriendelike diens en bereid om te help met ons planne wat op kort kennisgewing verander het a.g.v Covid. Kamers baie netjies en luuks. Sal enige tyd aanbeveel.

Suzaane J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaane J

Baie skoon, netjies en veilig.

Die verblyf was baie goed. Netjies, skoon en veilig. Goeie ligging. Ontbyt was heerlik en hul het baie moeite met ons gedoen!

Annette A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette A

Skoon, rustig, vriendelik

Alles is skoon, netjies en baie vriendelik

Nanette R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette R

Stunning plek.

Ons het die verblyf by Kromellenboog Guesthouse baie geniet. Die kamers is lekker ruim en netjies en jy het alles wat jy nodig het daar. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam! Die staff in die kombuis het vir ons die lekkerste ontbyt gemaak en ons baie vriendelik hanteer. Ons het die verblyf daar baie geniet en sal dit definitief vir enigeen aanbeveel.

Ziska B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

Ons verwagtinge was oortref met die gasvryheid van Neels en Charmaine.

Ons het vir ‘n naweek hier kom kuier vir my pa wat in die aftree oord is. Charmaine en Neels het werklik uit hulle pad gegaan om ons veilig en welkom te laat voel. Die kamers is ruim, netjies, warm (wintersaande) en skoon met heerlike beddens. Die ontbyt area is ook goed toegerus met nog kuierplek om sport op grootskerm-TV te kyk. Hierdie gastehuis is ‘n juweel in Sasolburg en ons sal vir seker weer hier tuisgaan.

Nicola H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Very nice and beautiful.

Guesthouse is beautiful, neat and quiet. Absolutely worth it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker en pragtig.

Gastehuis is pragtig, netjies en stil. Absoluut die moeite werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Frikkie C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C

Netjies en gemaklik.

Netjiese en gemaklike verblyf.

Johannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Als was skoon en netjies, daar was nie een ding wat gepla het nie.

Sien sterre.

Christiaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Kamers en eetsaal netjies en skoon, baie aangenaam.

Ontbyt was ook heerlik. Die kamers het 'n mini-bar, ondervloerse verhitting en goeie lugreëling. Die personeel was vriendelik en hoflik. Die gehalte van die kamers was goed, ek sal hulle beslis aanbeveel.

Karin V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin V

Goeie ligging, skoon kamers, maar ontbyt teleurstellend.

Die ontbyt was glad nie op standard vir 4-ster-verblyf nie, eendag was daar nie kaas nie, daar was nie verskeidenheid vir iemand wat nie eier eet nie, die bacon was oorkook en koud, veral in die winter wil 'n mens 'n warm ontbyt hê, maar elke oggend was die kos koud aangesien die borde nie warm gehou is nie. Sou sê meer 3-ster-gehalte, het al in 3- en selfs 2-ster-gastehuis gebly waar die ontbyt baie beter en hoër kwaliteit is. En dan moet 'n mens betaal vir jou water wat onaanvaarbaar is aangesien Sasolburg se water ondrinkbaar is en baie duur vir botteltjie, so gaste koop maar vroegtydig jou eie water voor jy inklok daar. Ek moes vra vir toiletpapier waarna dit opgeraak het wat tog 'n noodsaaklike produk is vir 'n toilet, verder was kamers mooi skoon en netjies.

Mandy A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy A

Very well situated for my particular business. Private. Friendly, helpful and efficient service. Clean.

Very neat and comfortable and clean. I would recommend to anyone!

Jeanne H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

We had a pleasant stay.

See stars.

Carien S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien S

Goed geleë naby die Sasol-sportstadion.

Oulike gastehuis, kamers en gronde was netjies en bed baie goed.

Janette W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette W

Ek het baie lekker gebly.

Dis my 2de keer wat ek by die gastehuis bly, en dit is 'n puik gastehuis. Skoon, netjies en baie goed geleë.

Liesl D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Aangenaam verras.

Dit was so lekker om by 9 on Krommellenboog tuis te gaan. Die kamers is stylvol ingerig, die personeel verskriklik vriendelik en die ontbyt heerlik. Geen moeite was te veel nie. Hulle het ons na oulike eetplekke verwys en gehelp met aanwysings in en om Sasolburg. Ek sal vir seker die gastehuis vir enige iemand aanbeveel en weer daar tuisgaan. Baie dankie vir 'n 5-ster-verblyf teen bekostigbare pryse!

Jackie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Awesome.

Awesome, was baie verras, vir seker 'n weer.

Riaan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantasties! Vriendelik, rustige atmosfeer, netjies, fantastiese ontbyt, skoon kamers, gasvry. Alles wat jy nodig het en nog meer! Ons sien julle definitief weer!

Fantasties van aankoms, kamers, ontbyt, gasvryheid sal definitief weer daar oornag! Julle is 'n wenspan!

Marlene V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Werklik gerieflik en baie rustig.

'n Rustige, gerieflike verblyf. Luukse produkte in die badkamers en heerlike handdoeke!

Dune E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dune E

Dit was absoluut die moeite werd!

Die mense is baie gasvry, vriendelik en baie oulik! Sal definitief weer boek as ons weer Sasolburg besoek vir die Marathon! Baie dankie, ons waardeer dit!

Mauritz H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz H

Die verblyf was aangenaam. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan.

Die eenheid is baie netjies en luuks. Die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ontbyt.

Janette W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette W

Dit was goed.

Uitstekende verblyf! Baie netjies, modern, rustig met voëltjies wat sing. Goeie ligging.

Lombard D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard D

Eerste opsie vir verblyf in die Sasolburg-omgewing.

Verblyf was gerieflik en gemaklik en skoon. Sal vir seker weer daar oorbly soos nodig. Fantastiese matras op dubbelbed! Heerlike ontbyt! Klein goedjies wat gepla het was die TV wat nie kanale wou oorskakel nie en ons kamer wat nie opgeruim is ná die eerste nag se verblyf nie. Ek wag ook nog vir 'n terugbetaling na 'n vroeë kansellasieversoek om hoeveelheid kamers en nagte te verminder. Ek sal egter steeds die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Hardy S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy S

Baie ontspanne en stil, vriendelike plek.

Baie skoon en netjiese plek. Die personeel was baie vriendelik en bedagsaam. Alles was skoon en netjies en verblyf het baie spasie. Die area is ook lekker stil. Ons sal die plek graag weer besoek en beveel beslis hulle aan.

Cornelia B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Uitstekende diens, silwerskoon en Babara is 'n great gasvrou. 10 uit 10.

Die kamers is great, die diens is uitstekend en vriendelik. Alles is silwerskoon en netjies. Klein dingetjies wat Babara in die kamers doen maak dit baie mooi en baie verwelkomend. Ons het een nag oorgeslaap en mens het gevoel of jy by jou eie familie oornag het. Very well done aan ieder en elk by Kromellenboog gastehuis.

Marion R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion R

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon, vriendelike gasheer en -vrou.

Wilhelm P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Uitstekende fasiliteite met baie vriendelike en hoogstaande diens.

Fasiliteite is skitterend, kamers is weelderig, baie netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Diens is fantasties, niks is te veel moeite nie, mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gekuier. Sal hoogs aanbeveel.

Jacqueline B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Kan nie beter gevra het nie alles was 100%.

Baie dankie aan Charmaine en Neels wat ons tyd daar baie gemaklik gemaak het al was ons daar vir Landswyd Atletiek! Niks wat ons gevra het was te veel moeite nie . Baie dankie en as ons weer in Sasolburg moet wees kom bly ons beslis by julle!

Mariette V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V

Baie genotvol.

Heerlike nagrus gehad! Gerieflike beddens! Gasvryheid baie waardeer!

Hugo V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Uitstekend!

Dis 'n pragtige B&B met 5-ster verblyf, met 'n buite stort.

Francois B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Spacious, large garden and friendly hosts

Neat, friendly hosts and spacious.

Seriska M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M

Verblyf great. Ontbyt sal ek nie aanbeveel nie.

Baie netjies. Die eerste dag se ontbyt was heerlik. Dag 2 en 3 was die ontbyt laat en die vrugte en roereier vrot. Die aandetes was nie op standaard nie. Dis baie duur vir wat ons gekry het.

Hentie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie V

Ek het by 9 on Kromellenboog Gastehuis oorgebly vir 2 nagte tydens krieketproewe waaraan ons seun deelgeneem het.

9 on Kromellenboog Gastehuis is absoluut fantasties! Die fasiliteite is uitstekend! Dit is veilig! Die tuin is baie mooi en groot! Die diens is persoonlik, vriendelike en uitstekend! Dit is seker die beste plek waar ek oor baie jare oorgebly het! Absoluut fantasties! Baie dankie aan die eienaars, Gert en Barbara, vir 'n heerlike paar dae saam met hulle by 9 on Kromellenboog!

Fanie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Gasvrou en -heer het ons laat tuis voel.

Kamer ruim en goeie bed. Ontbyt was ook heerlik.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang