4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Valkyrie Road, Valhalla, 0137, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
9 On Valkyrie bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Valhalla. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n lessenaar en TV. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na die privaat stoep met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Valkyrie Road, Valhalla, 0137, Gauteng
- Gaste dink 9 On Valkyrie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Valkyrie Road, Valhalla, 0137, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang