Shoreline Escape

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik gelee naby alles, rustig en ontspannend, wonderlike gasvryheid! Absoluut die beste! Ek stel hulle regtig voor vir enige iemand. 10 uit 10! Die plekkie is skoon, veilig en voel soos huis, al die klein "details" het regtig ons besoek soveel meer gemaklik gemaak! Alles wat jy benodig is 2 min weg, insluitend die strand! Ons het so lekker gerus, ons voel soos nuwe mense, sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Davida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Athens Road, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa47cb850e94710e26c486e9f6fd9641caa4012ec823649a7b083d8c799e3595862582e933026bb948052d2453b433cc0d16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 35 Athens Road Tableview 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8238207 18.4819978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang