+37

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Vishal S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent accommodation. Will definitely be returning. Absolutely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Thank you for the lovely review! We hope to have you visit us again in the near future!

Ruth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Nice location and complex but needs updating, a coat of paint and a deep clean. We enjoyed the location, but the property was problematic. The hot water tap in the kitchen was broken, there were no mats to properly wipe off your feet, the double mattress needs replacing and could do with a deep clean. It could also use a table for sitting outside. What looks like mould is on the living room ceiling, probably from the aircon, which in the living room was very efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jaime
9 The Bridge
Thank you for your feedback, Ruth. We’re pleased to hear that you enjoyed the location of the apartment and the complex. Since your stay, we have undertaken a soft refurbishment of the apartment, which included repainting, replacing the air-conditioning unit and fixtures, and updating several furnishings. We have also improved overall comfort by adding new mats, towels, mattresses, and additional seating to enhance the guest experience. Your feedback was valuable in helping us identify areas for improvement, and we hope to welcome you back in the future to experience the updates.

Jeanine R
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Kompleks great. Baie kokorotte in die kombuis en kamers, veral by die krake en stukkende plekke van die kombuiskaste, het 'n upgrade nodig en 'n bietjie moderne beddegoed sal ook 'n great verskil maak. Geen vleisbak vir die braai nie. Sal definitief weer boek, maar nie unit 9 nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaime
9 The Bridge
Dankie vir jou terugvoer, Jeanine. Ons is bly om te hoor dat julle die kompleks geniet het. Ons neem jou kommentaar oor die kombuis, meubels en algemene toestand van die eenheid ernstig op. Sedertdien is daar verskeie verbeterings aan die eenheid aangebring, insluitend opgraderings aan sekere toebehore en geriewe om die verblyf meer gemaklik en modern te maak. Wat die kakkerlakke betref – ons laat die woonstel gereeld professioneel spuit en het enige plaagprobleme binne die eenheid aangespreek. Ongelukkig kan dit, weens die kusligging en natuurlike omgewing, soms gebeur dat insekte van buite af inkom. Ons is egter bly om te sê dat ons in die afgelope jaar geen verdere klagtes oor kakkerlakke ontvang het nie. Ons waardeer jou terugvoer aangesien dit ons help om die ervaring vir toekomstige gaste voortdurend te verbeter, en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Baie gerieflike eenheid. Sal aanbeveel. Baie gemaklike eenheid. Aircons in elke vertrek. Goeie ligging in die kompleks. Stort is groot, beter as nommer 10 se stort waar ons laas gebly het. Kombuis is netjies en slaapkamers gerieflik. Enigste bekommernis is dat ons op die Sondag geen skoonmaakdienste gehad het nie, al was die dames in die kompleks besig om ander eenhede skoon te maak. Ook niemand wat die receptie beman die hele naweek nie, so nogal vreemd. Maar sal enige tyd weer in no9 gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Dankie vir jou mooi terugvoer en aanbeveling. Ons is baie bly om te hoor dat julle die eenheid gerieflik gevind het en die ligging in die kompleks geniet het. Sedert julle verblyf bestuur ek nou die eenheid persoonlik, wat beteken dat kommunikasie met gaste direk deur my hanteer word, en ek is altyd beskikbaar om te help indien daar enige navrae of probleme sou wees. Daar is ook iemand op die perseel beskikbaar om te help indien nodig. Wat die skoonmaakdienste betref – dit is wel oor naweke beskikbaar teen ’n ekstra fooi, maar ons vra om verskoning dat dit nie destyds duidelik gekommunikeer is nie. Ons het intussen seker gemaak dat hierdie inligting duidelik aan toekomstige gaste gekommunikeer word. Ons het ook sedertdien ’n sagte opknapping van die eenheid gedoen, met verskeie verbeterings aan die woonstel om die gaste-ervaring verder te verhoog. Ons sal dit baie waardeer om julle weer in die toekoms te verwelkom sodat julle die opgraderings self kan ervaar.

Susan S
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Uitstekend! Ons wildste drome is oortref! Die dorp, St Lucia, is netjies, skoon en 'n absolute vreugde om by in te stap! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Beste Susan, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons wil jou graag laat weet dat ons nommer 9 sedertdien 'n pragtige, sagte opknapping gegee het en hoop om jou in die nabye toekoms weer te verwelkom om dit te ervaar.

Donovan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Thank you Donovan. Pleased you liked it.

Kobie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ons het lekker gebly. Vorige gaste het gevra vir 'n aartappelskiller. Daar is nog steeds nie een nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Rustig, skoon en netjies. Naby aan die braai-area en swembad, baie gerieflike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Thank you for the review. Pleased you were comfortable.

Lauren P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

The apartments were very nice and what we expected. The tennis and squash courts are a bonus, the pool also comes in so useful. The apartments are relatively clean. It's self-catering, so you'll need almost everything. Bedding and towels are provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Thank you for the lovely review, Lauren. Please come again to experience all of our wonderful new updates to the property.

Lucas V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Baie lekker gebly - alles is netjies en het gewerk, soos die lugreëlings. Die eetgerei is net al uitgedun en oud, dit kan vervang word. ’n Baie lieflike plek om te rus. Sal vir seker weer in Desember gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaime
9 The Bridge
Baie dankie vir jou terugvoer en vir die mooi woorde oor die plek – ons is baie bly om te hoor dat dit vir julle ’n lekker plek was om te rus. Dankie ook vir die opmerking oor die eetgerei. Sedertdien het ons opgraderings aan die eenheid gedoen, insluitend die vervanging en aanvulling van die eetgerei en kombuisware, asook ander klein verbeterings om die verblyf nog meer gemaklik vir gaste te maak. Ons sal julle baie graag weer wil verwelkom, veral as julle weer in Desember kom kuier, sodat julle die verbeterings self kan ervaar. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jaime Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARDDZQ5q5TGLF4xp2u2oGCKMdNdtjh7cJINqPCgcFFmys62UOhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.37243516009 32.412182720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang