9 The Bridge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
William Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend! Ons wildste drome is oortref!
Donovan H - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
9 The Bridge se terugvoer
Thank you Donovan. Pleased you liked it.
Lauren P - Des 2021
Algehele gradering
The apartments were very nice and what we expected. The tennis and squash courts are a bonus, the pool also comes in so useful.
Sylvia E - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was die beste ooit.
Moses M - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed the moment.
Wieland J - Aug 2021
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Lees meerRolene B - Apr 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly.
9 The Bridge se terugvoer
dankie baaie dankie
Cayla J - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely stay with a few frustrations.
Lees meerKobie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Marlien J - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
9 The Bridge se terugvoer
Thank you for the review. Pleased you were comfortable.
Lucas V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly - alles is netjies en het gewerk, soos die lugreëlings.
Alta V - Okt 2020
Algehele gradering
Het lekker gebly, afgesien van die naweekgaste wat regdeur die nag gelawaai het. Voel ook dat daar 'n veiligheidshek by die agterdeur en die skuifdeur behoort te wees.
Hansie V - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice
9 The Bridge se terugvoer
Thank you Hansie. Hope to see you again soon.
Zama D - Feb 2020
Algehele gradering
Clean, wonderful and well located.
9 The Bridge se terugvoer
I'm glad the hippo paid you a visit. Harry the hippo normally checks on his guests.
Thank you, glad you enjoyed.
Billy
Tinus V - Jan 2020
Algehele gradering
This place offers everything you need for a relaxing getaway.
9 The Bridge se terugvoer
Hi Tinus, the bed and cutlery has been sorted out.New mattress has been installed. The plug in the lounge unfortunately did burn out and has been replaced.
I went up to St Lucia after the complaint and personally made sure everything was taken care of.
Once again i must say i am sorry again.
Regards,
Billy
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom