St Lucia Estuary Akkommodasie by 9 The Bridge | LekkeSlaap
+34

9 The Bridge

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22 , The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping in 'n veilige kompleks in St Lucia. Dié kompleks is aan die oewer van die St Lucia-riviermond geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis het 'n toonbank en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n sitarea met 'n TV, etenstafel en stoele.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, wassery, veilige parkeerplek en direkte toegang tot 'n jetty by die riviermond. Dis ook naby winkels, verskeie restaurante en die strand. Doendinge in die omgewing sluit bootvaarte, diepseevisvang en wildritte in.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 9 The Bridge
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mckenziestraat 22 , The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22 , The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARDDZQ5q5TGLF4xp2u2oGCKMdNdtjh7cJINqPCgcFFmys62UOhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.37243516009 32.412182720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za