Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die Zimbali Oord Welkomsentrum 'n streng 48-uur omkeertyd vereis om alle gas-ID's te verwerk, wat nodig is om toegang tot die oord te verleen.
Besprekings wat met minder as 48 uur kennisgewing gemaak word, kan nie bevestig word nie, aangesien gaste nie toegang tot die Zimbali-landgoed sal hê nie. Zimbali vereis 'n afskrif van 'n ID, paspoort of bestuurslisensie vir elke gas.
Dit is 'n geraassensitiewe area en is nie geskik vir partytjies nie; oortredings kan lei tot klagtes en boetes.
'n Gholfkarretjie is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag, onderhewig aan beskikbaarheid, en moet direk met die gasheer gereël word.
Die hoofbadkamer het 'n straalbad, maar die stralers is tans buite werking. Die Jacuzzi is tans nie beskikbaar nie.
Rook word binnenshuis nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Club Drive, 9 The Pin, Port Zimbali, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang