6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
93 Stella Maris is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Dit spog met 'n panoramiese see-uitsig en is ook net 'n hanetreetjie vanaf die strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Gaste in die kamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 93 Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang