95 Chakas Cove
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Oceans Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
95 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek en spog met 'n asemrowende see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die onderdakbalkon het 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai waar gaste die uitsig kan bewonder. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Die kompleks spog ook met privaat strandtoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Oceans Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Oceans Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang