+8
Selfsorg in Kensington

96 Ernest Road

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 96 Ernest Road, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

96 Ernest Road is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kensington, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en privaat badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitepatio met 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 18 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Rhodes Park, Ellis Park, Johannesburg Stadion, Gold Reef City en verskeie museums.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 96 Ernest Road, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

96 Ernest Road, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb0e15d694f533ad4e1275a6407c0d2d669bae11987f67626d1c14acc305a11a00d21024f68119da620c3a5bd864d02083f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 96 Ernest Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.197868094121 28.097079679762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang