'n Familie en Vriende se Gastehuis
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Marathon Rd, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
'n Familie en Vriende Gastehuis is geleë in die Bluff in Durban en 'n paar minute se ry vanaf plaaslike strande.
Die suites is pragtig afgewerk met volledig geteëlde vloere en eikehoutkaste. Geriewe sluit in 'n TV met satellietkanale en lugversorging. Linne word voorsien en kamers word dienooreenkomstig skoongemaak. Geen kook word in die kamers toegelaat nie, maar daar is 'n aparte kombuis beskikbaar vir kosvoorbereiding.
Die gastehuis het 'n plonspoel, 'n sondek met volledige DStv, uitsigte oor die see en gholfbaan, en 'n aparte braai-area vir elke suite. Daar is veilige parkering vir 2 motors per suite.
Die gastehuis is binne loopafstand van 4 winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 22 Marathon Rd, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 'n Familie en Vriende se Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Marathon Rd, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang