A Family and Friend's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af.

Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satelliet-kanale, 'n DVD-speler ('n versameling van meer as 350 DVD's is gratis beskikbaar) en lugversorging. Linne word voorsien en die kamer word skoongemaak. Kosmaak in die kamers word nie toegelaat nie. Daar is 'n aparte kombuis beskikbaar vir kosmaak. Drie van die suites is apart van die hoofhuis af.

Die gastehuis het 'n plonspoel, 'n sondek met volledige DStv (HD) en 'n uitsig oor die see en gholfbaan. Elke suite het 'n aparte braaiplek. Daar is veilige parkering vir 2 motors per suite.

Die gastehuis is stapafstand van 4 winkelsentrums af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Family And Friend's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]