A Thin Slice of Heaven

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en stil met geen probleme nie. Die eenheid is goed ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n vakansie. Die wasmasjien en tuimeldroër spaar baie moeite. Die ligging is stil en ordentlik - geen harde musiek in die aande soos op sommige ander plekke nie. Die inwoners is ook stil en ordentlik. Die eienaars is professioneel en uiters vriendelik en behulpsaam. Ek het 'n puik keuse gemaak en sal weer hier vertoef as die lewe vorentoe my toelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was fantasties. Die plek se uitsig oor die see is fenomenaal mooi. Jy sit voor oop vensters in die oggend met 'n koppie koffie en kyk na die see. Die hele see. Die strand is lekker stil. Die eenheid is groot en baie gemaklik. Die eienaar gaan uit sy pad uit om mense te laat veilig en welkom voel. Daar is toe garages vir jou motor en genoeg parkeerplek vir gaste. Ek sal dit aanbeveel vir jonk en oud. Daar is goeie sekuriteit, so mense voel baie veilig. Daar is ook geen geraas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samuel Johannes
A Thin Slice of Heaven
Baie dankie, Lana. Ons sien daarna uit om jou in die toekoms te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Samuel Johannes Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Topham Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e9c0565554ded946c8e9ea032f4accc03431e7b25ecad8c2b3f0c0c7be8d6bf7857a9419aeae5742319a485c3b1e929355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0728596 30.8731535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang