- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whitesweg 7, Currie Park, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 296 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A White House Guest House is 65 km vanaf Boesmansriviermond en Port Alfred en bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies met 'n groot tuin wat met 'n berg-uitsig en uitsig van Makhanda (Grahamstown) se natuur spog.
Verblyf is beskikbaar in 'n keur van kamers met 1 enkelbed, 2 enkelbeddens, 'n dubbel-, koninggrootte- of koningingrootte-bed, verskeie selfsorg-gesinseenhede, 'n luukse wittebrood-suite en 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed in die een kamer en 2 driekwartbeddens in die tweede, 'n leefarea, kombuis en en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n stort. Elkeen van die kamers het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging vir verhitting en verkoeling. Geriewe en gefiltreerde water is in al die kamers/eenhede beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, asook elektriese heinings en toegangsbeheer by die hek en die voordeur. Die beeldskone, stil swembad-area het ook onthaal- en braaigeriewe. 'n Heerlike kontinentale of 'n keuse van gekookte ontbyt is beskikbaar. Aandete kan gereël word op versoek. Die instansie kan ook verskeie funksies soos troues en verjaarsdae vir oud en jonk akkommodeer.
Die gastehuis het 'n groot tuin wat rustigheid bied en 'n 'n uitsig oor die pragtige park het. Die omliggende dorpies soos Boesmansriviermond, Kenton-on-Sea en Port Alfred is almal net sowat 60 km van die gastehuis af en bied mooi strande, top-restaurante, perdryritte, fietsry- en staproetes en verskeie ander aktiwiteite.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Whitesweg 7, Currie Park, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink A White House Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whitesweg 7, Currie Park, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom