Aan Diaz

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bradford D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Asemrowend. Dit was 'n asemrowende tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike, rustige verblyf. Netjies, bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie Ferdie, dit was heerlik om julle hier by AanDiaz te kon verwelkom.

Dalene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Beautiful little home away from home. What a wonderful stay we had indeed. On arrival, we were welcomed and felt at home from the word go. The place itself is a beautiful little modern home away from home. It has everything you would need to make your stay comfortable. Also, it is very well situated, close to the beach and shopping centres. We will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Thank you, Dalene. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.

Corrie A
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie netjies en sentraal. Die akkommodasie was skoon, netjies en presies wat ek benodig het. Die gasvrou was super gasvry, vriendelik en goedhartig. Ek kan definitief aan Diaz aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie vir die terugvoer. Dit was baie spesiaal om jou te huisves. Jy sal altyd welkom wees.

Marietta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het 'n heerlike teaterbreek gevat en 'n hele paar shows gaan kyk. Hoe lekker het ons nie gekuier nie. Die plekkie was silwer skoon en na 900 km se ry was die koffietjie 'n heerlike ekstra, met 'n stukkie beskuit. Die ekstras het nie opgehou nie, van yoghurt en sap in die yskas tot muesli op die rak. Ek kon vinnig my hande was en daar is genoeg handdoeke. Ons het niks meer nodig gehad nie. Toe ons dringend 'n kopie nodig gehad het, was Eslo selfs bereid om daarmee te help. 'n Gasvrou wat bereid is om die ekstra myl te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te huisves en is altyd bereid om te help waar ons kan. Hoop om julle weer te sien tydens een van julle teater besoeke.

Anneline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was huis weg van ons huis! Sal dit beslis weer gebruik! Heerlik gebly! Gerieflike selfsorg met alles wat jy mag nodig kry. Uiters netjies! Gerieflike, groot bed! Welkom ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie, julle is altyd welkom en hoop net jy hoef nie volgende keer so hard te werk nie.

Dallas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable and great. Brilliant and cozy. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent service, great stay. My husband and I had an amazing stay. Everything was neat and tidy, and we appreciate the extras. Thank you, for your kind hospitality and for always checking in. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Thank you for your review. We are looking forward to your next stay.

Nico C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Most enjoyable. Will be back next time we visit Strand. We stayed for 19 nights. Very relaxed environment. Close to everything, beach, malls, coffee shops! Safe parking for my vehicle. Private and discreet. Aan Diaz values the visitor's privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Dankie, Nico. Was regtig aangenaam vir ons om vir julle by AanDiaz te ontvang.

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gasvry. Behulpsaam. Baie geniet, sal aanbeveel. Dankie, ons het regtig die verblyf geniet, baie netjies en baie skoon, was baie behulpsaam en vriendelik, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslo
Aan Diaz
Baie dankie. Waardeer julle terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eslo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46346e0b6b7285cde6022709e94a146e09cc929b6cb6e66713540d696979a445cba7f06ba3f572dbab1ae68918bc5bf94a6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 48 Diaz Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.10539394115 18.830968179722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang