3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aan Diaz is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Strand, wat 'n knus en gemaklike verblyf bied vir 'n solo-reisiger, paartjie of 'n gesin van drie.
Die eenheid bied slaapplek vir tot drie gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir ekstra gerief is WiFi beskikbaar.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eet-toestelle, insluitend 'n mikrogolfoond, lugbraaier, panini-pers en ketel. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en die swembad. Gratis onderdakparkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is volledig omhein en toegerus met sekuriteitskameras rondom die huis.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, bied Aan Diaz maklike toegang tot die strand en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n rustige en aangename wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eslo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan Diaz het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang