Aan Diaz
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aan Diaz is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Strand, wat 'n knus en gemaklike verblyf bied vir 'n enkelreisiger, paartjie of familie van 3.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste. Die eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n divan wat deur die dag as 'n rusbank dien. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Vir gerief sluit die eenheid WiFi in.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolfoond, lugbraaier, panini-pers en ketel. Gaste kan ook toegang tot braaigeriewe en die swembad geniet. Gratis onderdak parkering word op die perseel voorsien. Die perseel is omhein en daar is sekuriteitskameras reg rondom die huis.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, bied Aan Diaz maklike toegang tot die strand en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n rustige en aangename wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eslo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan Diaz het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang