Aan Die Voet Van Die Magalies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Harry J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Very pleasant stay and a very friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Thank you for the review, please come and visit us again.

Mariette W
1 nag
5.0
Mei 2025

Rustige lafenis vir die siel vir besondere billike prys. Die gastehuis is met baie detail en fyn beplanning ingerig. Die kamer is ruim en meubels gemaklik. Die gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik, is goed ingerig vir selfsorg. Die tuin is 'n lushof om rustig in te sit. Naby aan verskeie besienswaardighede en besighede, maar in 'n rustige woongebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Hallo Mariette, baie dankie vir die review. So lekker om te hoor van ons gaste. Kom kuier gerus weer by Aan die Voet van die Magalies. Seënwense Adaleen

Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie rustige en stil atmosfeer. Baie lekker geslaap, rustige stil atmosfeer. Geen stadsgeluide, honde wat blaf, net stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig en lekker Welkom gevoel en geen probleme tydens verblyf gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desj G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Die tannie was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anria M
Kort verblyf
4.0
Feb 2018

Good. Good service, clean rooms, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Beste Anria, Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.

Dr. Chris And Daleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Excellent value for money, very friendly owner. I will recommend Aan Die voet Van Die Magalies to anyone who appreciates cleanliness, friendliness, location and safety of an outstanding accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Chris and Daleen Thank you for your support and review. We appreciate it. Hope to see you again. Lots of blessing to you Adaleen

Ferdinand Bijzet B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2016

Baie lekker plek! Ons het baie lekker gebly in 3 baie net en mooi kamers met die beste beddens ooit! Ons is hartlik ontvang en die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Ferdinand en gesin Baie dankie vir die mooi 'review' , Seënwense en vruegde op jul pad voorentoe. Adaleen

Lindie L
1 nag
4.6
Mrt 2016

Hulle het die reisiger se baie laat aankoms 100% geakkommodeer. Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Die reisiger was ten volle geakkommodeer met sy baie laat aankomstyd. Vryheid om te kom en gaan soos jy wil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2016

Clean, friendly, welcome. See the ratings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 878, 22nd Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ecc2d4cbbad21156b393566286bc428613c53ce374493347219a842092e563d34e2eea49edb2d8981cf5b3768696133453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 878, 22nd Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.698557502397 28.222137920634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang