- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die huis en die woonstel het pragtige see-uitsigte.
Die dubbelverdiepinghuis is op die rotse gebou en het 'n klein hek wat die huis van die see skei. Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping met en suite-badkamers en see-uitsigte. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea en -kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die leefarea het 'n binnebraai-area en lei na 'n stoep.
Die privaat woonstel is rolstoelvriendelik en het slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n lae stort met 'n sitplek en handrelings. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Daar is parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis en die huis het 'n elektriese heining en hek.
Lambertsbaai bied 'n verskeidenheid opelug-restaurante en gaste kan doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang en 4x4 geniet, bootvaarte na Bird Island bespreek, of vanaf Augustus tot November dolfyn- en walviskyk.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Loura Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 316
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan't See House and Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang