+49
Selfsorg in Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 297 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ronell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was 'n geluksalige kuiertjie met die branders in jou ore, baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

We loved our views and the convenience of the location. Everything was amazing! Attractively furnished, spacious, comfortable in every way. But please warn about mosquitoes and maybe provide mosquito repellents. There is no air conditioner so windows need to stay open and there are no screens! We have hundreds of mosquito bites. Safety railings on all stairs would make it easier to navigate, too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Knus, wonderlike ligging, ons sal weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en goed ingerig. Die yskas is 'n bietjie knap vir langer tydperke se aanbly en die woonstel se stoep kan ook gerus die paaltjies dak van die hoofhuis deel vir 'n bietjie skadu op die stoep, maar verder is die plekkie perfek en die uitsig wonderlik. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, baie dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik! Goed toegeruste, uitstekend bestuurde, pragtig geleë akkommodasie. Ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Uitstekend geleë. Baie gerieflik en heerlik ontspan. Keurige blyplek met voldoende fasiliteite vir oud en jonk. Goed geleë en ruim vir enige groot familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Marvellous, highly recommended. Lovely house, very comfortable and with a fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent, highly recommended. Fabulous property with the best views, very comfortable with everything needed for a great stay, near several good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gerieflike huis met 'n pragtige see uitsig en vriendelike personeel. Lekker gerus en dit see uitsig geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrys M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie lekker! Heerlik - baie mooi, skoon en vriendelike ontvangs. Die sigaretstompies in die braai het egter gepla en afbreuk gedoen aan die mooi geheelbeeld en netheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 317

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 297 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang