+36

Aandster Oornag Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aandster Oornag Akkommodasie is geleë in die klein dorpie Middelburg in die Oos-Kaap.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste, oornagverblyf en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea, 'n kombuis en 'n ingeslote patio. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitkamer. Die badkamer bevat 'n Victoriaanse bad en 'n aparte stort.

Klein honde is welkom met vooraf reëling.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en oond. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, 'n 40" TV, DStv, WiFi, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkering. Daar is ook 'n kragopwekker en 'n stabiele watervoorraad.

Gaste kan aktiwiteite soos stap, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry in die omgewing geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n interessante en gesellige gasheer. Dankie vir die aangename verblyf. Baie lekker gebly. Sonder twyfel.
Nov 2025
Pieter H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek, baie dankie! Baie dankie vir 'n uitstekende verblyf!
Okt 2025
Debbie R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. The accommodation was spacious, comfortable and well maintained. The host was very friendly and welcoming. We spent one ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Annie-louisa Schutte S
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste verblyf nog ooit! Die heel beste gastehuis ooit! Beslis 5 ster verblyf!
Sep 2025
Marcia V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweel! Wat kan mens sê as iets so perfek is dat jy na woorde soek? Van Fred en sy hondjie wat ons ontvang het, tot die heerlikste beskuit: so perf...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 243 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang