Aandster Oornag Akkommodasie
Opsomming van Resensie
Gustav V - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie en verwelkoming. Baie dankie ons sal vir seker weer kom bly.
Kotie V - Des 2020
Gemiddeld
Ideale oornagverblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie Kotie vir die pragtige resensie. Dit maak dit vir ons die moeite werd. Dit was heerlik om jou te verwelkom. Kom gerus weer. Jy is altyd welkom!
Karlien V - Des 2020
Gemiddeld
Netjies, silwer skoon en gemaklik.
Sonja F - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, netjies en beslis waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is bly dat dit vir julle soos 'n oase was. Ons geniet dit om sulke lekker gaste te verwelkom. Julle is altyd welkom!
Michelle V - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg! Julle is altyd welkom.
Rian L - Des 2020
Gemiddeld
Lovely dog-friendly stopover
Lees meerAandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
It is always a pleasure welcoming you. Do come again!
Trinity D - Des 2020
Gemiddeld
5 ster geriewe en beste gasvryheid!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was ñ groot plesier om julle te verwelkom. Kom gou weer!!
Simon B - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik, hulpvaardig, soos 2e huis.
Simon B - Des 2020
Gemiddeld
Albei kere was soos soos om tuis te wees!
Jan V - Nov 2020
Gemiddeld
Vriendelike, veilige, skoon verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir die aanbeveling. Ons waardeer dit opreg.
Kom sommer gou weer!
Piet K - Nov 2020
Gemiddeld
Aangenaam verras gewees. Pragtig, skoon en ten volle toegerus. Die ideale eerste nag van ons vakansie.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer sulke aangename gaste!! Kom gerus weer.
Nico E - Okt 2020
Gemiddeld
Net die plek om te oornag.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie. Dis altyd 'n plesier om julle te ontvang.
Marina D - Okt 2020
Gemiddeld
Excellent overnight stay
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
It was a pleasure meeting you. Do come again!!
Ho D - Sep 2020
Gemiddeld
Dis 'n ideale plek vir oorslaap.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Kom gerus weer. Dis vir ons 'n groot plesier om julle te ontvang.
Johann C - Sep 2020
Gemiddeld
Het vorige keer daar oornag daarom weer.
Reinette V - Sep 2020
Gemiddeld
Akkommodasie was pragtig en het heerlik en warm geslaap.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit. Kom sommer gou weer!
Johanna R - Sep 2020
Gemiddeld
Ongelooflike waarde vir geld. Oulikste eienaars. Dierbare sout van die aarde. Lekker warm geslaap na ver pad.
Pw B - Aug 2020
Gemiddeld
Puik, bekostigbare, netjiese verblyf.
Jo-ann S - Aug 2020
Gemiddeld
Gerieflik en rustig.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Julle is altyd welkom. So kom gerus weer. Dis vir ons 'n plesier om julle te ontvang.
Elmi J - Aug 2020
Gemiddeld
Lieflik, skoon, hartlike mense.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dis vir ons 'n plesier om julle te verwelkom. Kom gerus weer!
Irida S - Mrt 2020
Gemiddeld
Lekker plek, sorgsame mense!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Kom gou weer.
Hilletje B - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlike verblyf! Ons sal beslis weer teruggaan!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd so welkom.
Andrew J - Jan 2020
Gemiddeld
What a great over night stop, clean, private and all you need in a home away from home.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
We appreciate your kind words and are looking forward to your next stay!!
Christo N - Jan 2020
Gemiddeld
Wat 'n amazing ondervinding! Selfs ons hond het 'n handdoek in die reën gekry! Baie dankie vir wonderlike gasvryheid!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom gou weer. Julle hond het sulke mooi maniere.
Justin R - Jan 2020
Gemiddeld
Good value for money.
Lees meerAandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Barking dogs are an occasional problem in our town caused by wondering stray animals. The town officials have attended to this problem and we believe it has been solved. You are always very welcome.
Willem B - Des 2019
Gemiddeld
In alle opsigte puik!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Julle is altyd welkom.
Erika T - Des 2019
Gemiddeld
Wow! Dit is 'n oase in Middelburg.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir al die wonderlike gaste wat oorbly. Dit is vir ons ñ fees om julle te ontvang.
Kom gerus weer
Deirdre R - Des 2019
Gemiddeld
Vyfsterbehandeling!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons geniet dit om gaste te ontvang. Kom gerus weer!
Gawie J - Des 2019
Gemiddeld
Don't be deceived by what you see from the outside. Super high-end accommodation at a fraction of the price you would expect to pay.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Good day Gawie,
Thanks for the kind comments. We really appreciate it! There is however no reason to be concerned about the security. Hope to see you soon again.
Anina V - Nov 2019
Gemiddeld
5-Star service and accommodation.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
It was a pleasure receiving you. Hope you found your roots in Middelburg that you were looking for! Do come again.
Adriaan K - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was ñ plesier om julle te verwelkom. Kom gerus weer!!
Susan B - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf en kan beslis aanbeveel.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir die aanbeveling. Kom gou weer!!
Wilmien V - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies, ruim en baie vriendelik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dis vir ons ʼn plesier om julle te ontvang!
Esther W - Sep 2019
Gemiddeld
Mooiste plek, wens ons kon langer bly.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is so bly dat julle lekker gebly het. Kom sommer gou weer.
Henry H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid en waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was vir ons ʼn groot plesier om julle te kon ontvang. Kom gerus weer!
Ashlea S - Jun 2019
Gemiddeld
Perfect place for a night over.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
We are looking forward to seeing you again. Lovely meeting you!!
Jan D - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was regtig aangenaam.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons geniet dit om gaste te ontvang. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gou weer!
Richard K - Mei 2019
Gemiddeld
Amper vergeet om aan te gaan - so lekker gekuier.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dis vir ons ʼn plesier om sulke aangename gaste te ontvang. Dankie vir die goeie geselskap. Kom gerus hou weer.
Louise O - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is, en aangename mense.
Marlene J - Mei 2019
Gemiddeld
Had a wonderful overnight stay.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
It was a pleasure to receive you. Please call again.
Lourie T - Apr 2019
Gemiddeld
Puik gasheer en gasvrou, en besondere verblyfplek met unieke karakter.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is bly julle het lekker oornag. Kom sommer gou weer!!
Matthew S - Apr 2019
Gemiddeld
Puik waarde vir geld en regtig pragtig. Alles skoon en netjies en stylvol.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie! Julle is altyd welkom.
Ronél V - Mrt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, ruim en netjies.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie! Ons waardeer dit, kom gou weer!
Wikus S - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!
Gerhard V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie mooi en skoon plekkie, met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Linda S - Jan 2019
Gemiddeld
Ontspannend.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is bly julle hou van ons karoo-huisie. Kom gerus weer.
Cad B - Jan 2019
Gemiddeld
Kwaliteit akkommodasie.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Ina B - Jan 2019
Gemiddeld
Karoo huis, gemaklik netjies en skoon.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning. Dis vir ons ʼn plesier om julle te ontvang.
Jaco M - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasies, skoon en netjies en baie gasvry.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Julle is gewaardeerde gaste. Kom sommer gou weer.
Ilse C - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklik en veilig.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet. Kom sommer gou weer
Theuns O - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit!
Jane M - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en huislik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons geniet dit om sulke wonderlike gaste te ontvang. Dit is vir ons ʼn groot plesier. Kom gerus weer.
Patricia B - Des 2018
Gemiddeld
Charming, clean and comfortable accommodation.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Thank you for your kind words. Do come again!
Jan V - Nov 2018
Gemiddeld
'n Verrassend aangename ervaring!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir so 'n pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd hartlik welkom.
Willie M - Okt 2018
Gemiddeld
Puik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Anton L - Okt 2018
Gemiddeld
Toegang to akkommodasie onvoldoende.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons was besig om die ingang te bou en die ingang is nou klaar. Dit bied vrye toegang tot die woonstel. Gaste geniet dit.
Helen L - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies en lekker warm beddegoed. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir jul besoek. Ons gastehuis is geskik vir gesinne omdat ons aparte vertrekke het. Kom kuier gerus weer!
Nadine B - Sep 2018
Gemiddeld
Ons het lekker geslaap na 'n lang rit vanaf Namibia.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Santie H - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtige selfsorgeenheid in huis.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ek is jammer om te hoor. Dit is 'n nuwe en goeie matras en ons het nog nooit vantevore klagtes gehad nie.
Groete
Nic R - Sep 2018
Gemiddeld
Die akkommdasie was uiters skoon en gerieflik, die eienaars baie vriendelik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was ñ groot plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Venita V - Sep 2018
Gemiddeld
Waarde vir jou geld.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit en dis vir ons net ñ plesier om gaste te ontvang en verwelkom.
Lee-anne S - Jul 2018
Gemiddeld
Was baie lekker.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons is bly om julle te verwelkom en lekker te laat uitrus. Kom kuier gerus weer!
Erik V - Jul 2018
Gemiddeld
Goeie warm Karoo-gasvryheid.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Kom gerus weer!
Frik N - Jun 2018
Gemiddeld
Gasvrye ontvangs.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Groot plesier. Ons geniet dit.
Matilda J - Mei 2018
Gemiddeld
Verfrissend!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Matilda, dit is vir ons 'n groot plesier. Kom gerus weer. Groete
Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en vriedelik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg. Groete
Johan K - Apr 2018
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Julle is so welkom. Kom verseker weer. Groete
Trevor J - Apr 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie ons waardeer die mooi boodskap. Dit is n groot plesier.
Marinda V - Apr 2018
Gemiddeld
Absolute waarde vir geld akkommodasie.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dis vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die verwysing van julle familie.
Riet V - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlike knus verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Paul S - Feb 2018
Gemiddeld
Fantastic service. Wonderful venue.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie!! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Cassie G - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was skoon, netjies en veilig met gasvryheid daarby.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons waardeer jul kommentaar! Kom kuier gerus weer.
Jeanine D - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en mooi!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit is omdat ons sulke wonderlike gaste kry. Ons geniet die gastehuis elke oomblik.
Yolandi V - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was baie nice.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie julle is dierbare gaste!
Maryke E - Jan 2018
Gemiddeld
Alles wat jy benodig vir 'n oornagplekkie.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie, ek waardeer dit.
Gerhard K - Jan 2018
Gemiddeld
Baie, baie lekker.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Anton L - Des 2017
Gemiddeld
An dasomet stay over.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te kon verwelkom.
Cathy P - Des 2017
Gemiddeld
Ek sal Aandster Oornag Akkommodasie met graagte aanbeveel want Helene en Fred laat mens dadelik tuis voel en die die kamer en geriewe is uitstekend!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie vir so 'n pragtige resensie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Andre W - Des 2017
Gemiddeld
Goeie ondervinding.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie, ek waardeer julle resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Gj B - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie. Dis vir ons 'n groot plesier gewees om julle te verwelkom.
Hannli S - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons geniet dit om gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer!
Francois G - Okt 2017
Gemiddeld
Baie aangename gasheer en vrou met uitstekende oornag fasiliteit.
Niconette D - Okt 2017
Gemiddeld
Aangenaam en baie vriendelik.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier. Kom enige tyd weer!
Frank T - Aug 2017
Gemiddeld
Vriendelike, hartlike mense en 'n baie netjiese plek, waar ons heerlik geslaap het.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie, ons waardeer dit!
Pieter J - Jun 2017
Gemiddeld
Baie netjiese wooneenheid.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie, dis vir ons 'n plesier om julle te kon verwelkom. Kom maak gerus weer 'n draai!
Trudie V - Mei 2017
Gemiddeld
Baie skoon en netjies en goed ingerig en ons het baie lekker gebly.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons het nou 'n nuwe ingang, so kom kuier gerus weer!
Nadia V - Mei 2017
Gemiddeld
Baie netjies en die oom en tannie was baie vriendelik!
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Dankie. Ons is trots op Suid Afrika se pragtige mense.
Chantelle H - Apr 2017
Gemiddeld
Wonderlike, vriendelike, gasvrye mense.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Ons waardeer altyd vriendelike gaste. Kom gerus weer.
Shirley J - Apr 2017
Gemiddeld
Baie tevrede met my verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie,
Dit was heerlik om jou te ontvang. Kom gerus weer.
Groete.
Chantel S - Apr 2017
Gemiddeld
Vriendelike mense met 'n pragtige gasteplekkie.
Aandster Oornag Akkommodasie's terugvoer
Baie dankie vir so 'n mooi resensie. Ons waardeer dit en dit was 'n groot plesier om julle te kon ontvang.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom