2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aangenaam is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien. In die winter het die bed 'n elektriese kombers.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet of kan werk.
Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Daar is braaigeriewe met 'n rooster en hout.
Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elrese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Aangenaam het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang