+18
Selfsorg in Bo-Karoo

Aangrensende Binneland

6 gaste

1 slaapkamer

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sowat 3,6 km buite Modderrivier en sowat 40 km van Kimberley af.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbel- en enkelbed, en daar is 3 enkelbeddens in die sitarea.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitarea het lugversorging, rusbank en 3 enkelbeddens.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die Rietrivier. Daar is ook 2 dubbel-kayakke op versoek. Die verblyf het ook 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.

Trekpleisters in die omgewing sluit Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Mokala Nasionale Park en Kimberley Diamantbrouery in.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elanie V
Saam met vriende
5.0
'n Naweek wegbreek, stil en rustig. Ons gunsteling plekkie net buite Kimberley.
Jun 2026
Antionette E
Gesin met klein kinders
5.0
Wow, wow, amazing views and it looks exactly as in the pictures . Our stay was so memorable, we will definitely go back again. What a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Angie K
Saam met vriende
5.0
Lekker, rustig en baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly! Alles was aangenaam en ons het die gasvryheid baie waardeer. Sal dit beslis weer aanbevee...
Sien meer
Mrt 2026
Naduchelle S
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Gerieflik naby Kimberley. Sal vir seker weer gaan.
Aug 2025
Dewan V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige kuier, met pragtige geriewe. Wat 'n heerlike kuier! Dit was soos 'n ware tuiskoms gewees. Die eenheid het als gehad wat nodig was.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aangrensende Binneland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAham5SlVLuLwT43Jc6CH0fLlkwUx3rGbyPLWK3in6f4YVl0uc57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Seduan Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.040732297471 24.611252612194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang