Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bo-Karoo

4 / 5  
volgens 1599 resensies
Lees regte resensies van Bo-Karoo van 1599 geverifieerde gaste.
Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Karoo Akkommodasie

453 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 of 5, verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet! Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (voll...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante. Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet. Dié huis bied verblyf in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het...

20% af Aanbod!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Bo-Karoo

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R448
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Twee van die kamers het basiese selfsorg-fa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Lekker Lê is op 'n plaas waar sade verbou word. Dit is op 'n teerpad, 5 km van Beaufort -Wes en 2 km van die plaaslike Beaufort-Wes hospitaal af. Hierdie lieflike kothuis het wonderskone uitsigte op die Nuweveldber...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase vir die reisiger langs die hoofroetes vanaf die kus of die binneland. Hier kom die N1 en die N9 byme...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR880
R792
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Britstown, Bo-Karoo

Nietgedacht Farm Stay bied rustige selfsorgverblyf op 'n Karooplaas. Dit is 25 km vanaf Britstown op die Vosburgpad geleë en die Smartt Sindikaat-dam is net 5 km van die plaas af. Dit is ideaal vir reisigers wat n...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek Verblyf word gebied in 3 gastekamers, albei met sy eie privaat ingan...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Tortelduif Cottage is geleë in die unieke dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Ons bied gerieflike, skoon akkommodasie in 'n netjiese eenheid met pragtige houtmeubels. Dié eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Villa Contessa bied B&B in Beaufort-Wes. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Al 5 ons kamers is uniek en smaakvol versier en vernoem na bekende akteurs. Elke kamer het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Bo Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za