+71
Selfsorg in Kaap Karoo

Aarfontein Karoo Hoogland

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aarfontein Karoo Hoogland is in die hartjie van die Groot-Karoo, tussen Fraserburg en Sutherland in die Noord-Kaap, op 'n skaapplaas geleë. Dié area is bekend vir sy yskoue winters.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek het vir 2 gaste of 'n vierde eenheid wat slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede is individueel gemeubileer en beskik oor 'n kombuisie en 'n leefarea. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die kombuisies het elk 'n gasstoof met een van die eenhede wat ook 'n oond het. Die leefarea het 'n lieflike kaggel vir die koue wintersaande.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, sowel as parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petra L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n belewenis! Hoe ongelooflik om op 'n volmaannag in die glashuis te kan oornag terwyl alles om jou in helder, sagte maanlig gebaai is. Die glashu...
Sien meer
Mei 2026
Emmanuel S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice cottage, in the middle of Karoo, very well looked after,. Very nice cottage, in the middle of Karoo, very well looked after, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Dr Johan C
Gesin met klein kinders
5.0
Kom besoek om die beskrywing self te ervaar - geen woorde! Aarfontein, Glashuis veral, is op 'n besondere ligging om te besef hoe ongelooflik die natu...
Sien meer
Apr 2026
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
A bit far away, but definitely worthwhile the travel. Beautiful location. Beautiful scenery, perfect and clean facilities, definitely r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Jose N
Saam met lewensmaat
4.8
A place of peace and silence close to the stars. Stayed for a weekend, need a 4x4 to access the Glass House from the farm, 50-minute tr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aarfontein Karoo Hoogland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang