+71
Selfsorg in Kaap Karoo

Aarfontein Karoo Hoogland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wat 'n belewenis! Hoe ongelooflik om op 'n volmaannag in die glashuis te kan oornag terwyl alles om jou in helder, sagte maanlig gebaai is. Die glashuis is voorwaar 'n spesiale belewenis. Pynlik netjies en skoon met alles wat jy nodig het om in gemak en gerief daar te oornag. Knus en warm in jou glasborrel terwyl die wind buite woed. Mens kan jou maklik verbeel jy bevind jou op die rand van die aardbol. Almal wat die vryheid en prag van die natuur geniet, behoort een keer in hul lewe in die glashuis te oornag. Dit is 'n onvergeetlike ervaring sonder weerga!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very nice cottage, in the middle of Karoo, very well looked after,. Very nice cottage, in the middle of Karoo, very well looked after, the view and place and very nice. Warm welkom from our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Kom besoek om die beskrywing self te ervaar - geen woorde! Aarfontein, Glashuis veral, is op 'n besondere ligging om te besef hoe ongelooflik die natuur is. Jy is so afgeleë met jou verblyf dat die hemelruim jou omhels op die Hoogland en jy kan werklik die vertes sit en instaar terwyl die stilte in jou ore raas! Dit is hier waar jy wegkom, selfs van jouself! Die twee seuns (5 & 7 jr) kon nie genoeg ontdek op die Karoovlaktes nie! Die gasvryheid en sorg was baie goed! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A bit far away, but definitely worthwhile the travel. Beautiful location. Beautiful scenery, perfect and clean facilities, definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

A place of peace and silence close to the stars. Stayed for a weekend, need a 4x4 to access the Glass House from the farm, 50-minute trip 5km long. The accommodation was in a respectable state. Loved the views, stillness, stargazing. The wind can be a little hectic and restrict outside activities at different times of the day due to the altitude being roughly 1683m above sea level. Well worth the trip and to experience this place. If you want to be with nature, adventurous and sleep in an enclosed glass pane environment, then this is the place to experience. December to February is the hottest months, but be prepared to experience 8 degrees in the early hours of the morning, so bring some warm clothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha J
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Eiesoortige belewenis. Fantastiese ondervinding! Frans was baie gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
Kort verblyf
4.2
Apr 2026

Unieke plek vir avontuurlustiges. Die glashuis is uitsonderlik met 'n puik ligging en fantastiese uitsigte. Die plaas is 75 km vanaf Sutherland en 69 km vanaf Fraserburg (grondpaaie), so maak seker jy neem genoeg voorraad saam (ook drinkwater, hout en ys). Alhoewel daar 'n binnebraai en klein kaggel is, was geen hout voorsien nie. Wees ook bewus dat die glashuis slegs deur 'n behoorlike 4x4 voertuig met hoë grondvryhoogte bereikbaar is. Ons het tot by die plaashuis gekom met 'n Renault Duster AWD en die plaasbestuurder was gelukkig gaaf genoeg om ons te vervoer vanaf die plaashuis tot by die glashuis en terug.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Avontuurlik. Gasheer het nie geweet van ons bespreking by Aarfontein Karoo Hoogland nie. Die webtuiste het hom nie in kennis gestel nie. Ons moes 2 ure by die plaashuis sit en wag vir hulle om die Ver huisie te gaan skoon en reg kry vir gaste. Het eers 18:00 kon aflaai en begin ontspan. Daar is ook geen aanduiding op julle webtuiste dat n 4 X 4 voertuig nodig is om daar te kom nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wow! Wow! Wow! A piece of heaven on earth!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang