60 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R71, Abelana Game Reserve, 24 km from Phalaborwa, 0895, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Abelana River Lodge is geleë in die Abelana-wildreservaat in die Laeveld, en deel die onbeheinde grense met die Groter Kruger Nasionale Park en die Selati-wildreservaat. Hierdie Groot Vyf-reservaat bied 'n eksklusiewe bos-toevlugsoord met uitsigte oor die Selati-rivier.
Verblyf bestaan uit 20 grasdak-suites, elk met slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en 'n ekstra buitestort. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n plafonwaaier, muskietnette, 'n gevulde mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lessenaar, haardroër, verwarmer, sitarea, terras, daaglikse skoonmaakdiens, opklapdiens en wekdiens.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, restaurant, kroeg, sitkamer, vuurput, binne- en buite-eetareas, WiFi en 'n geskenkwinkel. Aktiwiteite in die reservaat sluit in wildritte, voëlkyk, boswandelings en begeleide oggend- en middagsafari's.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Bryan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R71, Abelana Game Reserve, 24 km from Phalaborwa, 0895, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R71, Abelana Game Reserve, 24 km from Phalaborwa, 0895, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang