+83

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bianca B
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Hemel reg by die see! Ons het die afgelope naweek by Adobe Africa gebly en wat 'n ongelooflike ervaring was dit nie! Van die oomblik wat ons ingestap het, was dit duidelik hoeveel liefde en aandag aan detail in hierdie plek ingesit word. Die woonstel was absoluut vlekkeloos skoon, netjies en ongelooflik goed toegerus. Alles wat mens moontlik nodig kon hê, was daar, en die ruimte het onmiddellik soos 'n tuiste gevoel. Die see-uitsig is eenvoudig asemrowend. Daar is iets besonders aan die geluid van die golwe en die uitsig oor die oseaan wat mens se siel onmiddellik tot rus bring. Dit was die perfekte plek om asem te skep en net vir 'n rukkie van die wêreld se gejaag weg te stap. 'n Spesiale woord van dank aan Kelly. Sy is een van die vriendelikste en mees behulpsame gashere wat ons nog ontmoet het. Van die eerste kommunikasie tot ons vertrek was sy warm, professioneel en opreg omgee. Niks was ooit te veel moeite nie, en haar vriendelikheid het regtig die verblyf nog meer spesiaal gemaak. Dit is duidelik dat sy nie net akkommodasie aanbied nie, maar 'n ervaring skep waar mense welkom, veilig en tuis voel. Ons sal sonder enige twyfel weer terugkeer en kan Adobe Africa met die grootste vrymoedigheid aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na 'n pragtige, rustige en uitsonderlike plek om in Kaapstad te bly. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek en kosbare herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons gesin het baie lekker gebly daar. Dit is netjies en skoon. Ons gesin het baie lekker gebly daar. Dit is netjies en skoon en baie naby aan die strand. Ek sal die plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beslis 'n aanbeveling vir 'n gesin wat naby die see en ander aktiwiteite wil wees. Netjiese eenheid met pragtige uitsig oor die berg en strand. Goeie fasiliteite en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker - die plek was baie goed toegerus en uitstekend geleë. Ja, die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oddette G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Amazing. Beautiful tranquil apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Die woonstel is goed geleë, naby die strand en verskeie restaurante. Perfek vir twee mense vir 'n naweek. Alles was silwerskoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Blown away! What an absolutely amazing experience! The apartment is beautifully and tastefully decorated and the attention to detail was carefully thought out. It is warm and cosy and the little extra touches really made us feel like VIP guests. We were there in the middle of winter with bad weather and we were so comfortable that we were happy to stay inside. Amazing couch, plush blankets and bedding, it was a wonderful winter getaway! A big thank you to Kelly for being super attentive and making us feel right at home! Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeldie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Netjiese, pragtige plekkie. Netjies, skoon, stylvol maar bietjie klein en beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

My partner and I were there two weeks ago for a weekend. We had an awesome, peaceful time. The apartment is very beautiful and well thought out. The views are spectacular. The only thing we noticed is there's a foul smell coming from the vent. It seems to be from the one toilet that is on the side of the main bedroom. Other than that, we'd go there again. My partner actually asked me to marry him in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe5504b5fc76aac8bca420b8d30bccc1d97bca0e08d1603d91c6f920c9ee678894a7c081a2ce5ec0ae79ec23cbbbfaa6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 18 Clam Road Nautica 604 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.825145718867 18.47949793006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang