- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Highway, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Above the Sea is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vishoek aan die pragtige Valsbaaise kus. Dié ideale ligging verseker asemrowende see-uitsigte. Walvisse besoek dié kuslyn in die winter, veral tussen Julie en November. Sowat 7 walvisse is al op 'n slag vanuit die sitkamer gewaar.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is langs die tweede badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n see-uitsig wat perfek is vir skemerkelkies.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 50 Highway, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Above the Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Highway, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang