Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Glencairn Heights

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Glencairn Heights van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Heights Akkommodasie

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 525
R1 296
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie is omring deur bergagtige terrein en spog met een van die veiligste swemstrande in...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Studio Apartment is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Vishoek in die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie word omring deur pragtige berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Dié woons...

Vanaf
R695
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Fisherman's Watch is teen die berg in Vishoek geleë en het 'n uitstekende uitsig oor die Blouvlagstrand. Dit is aan die pragtige Suidelike Skiereiland en net 'n entjie se ry van Kaapstad af. Dit is 'n moderne self...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R527
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Dolphin's Rest is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, aan Valsbaai se kant, in die Kaapse Skiereiland. Hierdie kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die gewildste swemstrande in Kaapstad. Die woonst...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Glencairn Heights

52 on Fish Hoek is 'n smaakvolle gastehuis in die kusdorpie Vishoek. Dié oudtydse visvang-dorpie is bekend vir sy sandstrande, warm Indiese Oseaan en grotte waar prehistoriese fossiele van mense gevind is. Verblyf...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn Heights

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Di...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R621
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Garden Apartment is 'n selfsorg-woonstel in Vishoek in Valsbaai. Hierdie kusdorpie is omring deur ruig berge en spog met een van die veiligste swemstrande in die Kaap. Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense en be...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Glencairn Heights

1 Mountain Rd Boutique B&B is teen die berg en bied lieflike kamers wat 'n uitsig oor Vishoek, die strand en Valsbaai bied. Daar is 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en na 'n stoep met 'n panoramiese ui...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad. Dié bekoorlike huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer he...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn, Glencairn Heights

Mountain & Seaside Hideaway is 'n gesellige selfsorg-woonstel vir 2 gaste in Glencairn Heights. Die woonstel is aan die bergkant geleë, dis apart maar verbind aan die hoofgebou en lei na 'n privaat stoep. Die oop...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The Crags bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers in 'n opgeknapte erfenisgebou in Vishoek. Die woonstel is stapafstand vanaf Vishoek se strand en spog met 'n see-uitsig v...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

At The Acorn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Vishoek, Kaapstad. Dié eenheid bied slaapplek vir 2 mense en dit is ideaal vir diegene wat al die besienswaardighede van die Suidelike Skiereiland wi...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenheid vas aan 'n privaat huis. "Liming" is 'n Karibiese term wat verwys na die kuns om niks te doen. L...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Glencairn Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za