- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the R353, Abrahamskraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë langs die R353, is Abrahamskraal Gasteplaas 'n werkende skaapplaas net 18 km vanaf Leeu Gamka en maklik bereikbaar vanaf Prins Albert, wat 35 km weg is.
Abrahamskraal bied gaste 'n keuse van verblyf wat tussen 4 en 8 mense kan akkommodeer. Gaste kan die Vierslaapkamer Plaashuis, 3-slaapkamer Plaashuis en 3-slaapkamer Plaaskothuis bespreek. Die kamers is gemeubileer met dubbel-, driekwart- of enkelbeddens, en badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het sy eie kombuis, volledig toegerus vir selfsorg, 'n privaat ingang en privaat braaigeriewe.
Die gasteplaas bied 'n rustieke plaasdam-styl swembad, gewild onder kinders, en gaste kan brandhout op die plaas koop.
Abrahamskraal is die perfekte oornagplek vir die reisiger wat op die N1 tussen die noorde en die suide reis, maar die beter opsie is om langer te bly en te ontspan of saam met familie en vriende te vier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hestie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Off the R353, Abrahamskraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Abrahamskraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R353, Abrahamskraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang