Kaap Karoo Akkommodasie by Abrahamskraal Guest Farm | LekkeSlaap
+39
+39

Abrahamskraal Guest Farm

  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrahamskraal plaas, Langs die R353, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapplaas langs die R353, 18 km vanaf Leeu-Gamka en maklik bereikbaar vanaf Prins Albert wat net 35 km ver is en die N1 wat slegs 10 km ver is.

Abrahamskraal bied luukse verblyf aan 20 gaste in 3 privaat eenhede. Dié plaashuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Struben's Place het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en die Farm Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers.

Elke kamer het 'n dubbelbed, driekwartbed of enkelbeddens en elke eenheid het sy eie kombuis, en 'n privaat ingang en braaigeriewe.

Die huise is tradisioneel gemeubileer en gaste kan die Karoo-gasvryheid geniet terwyl hul ontspan op die koel, breë stoepe met 'n uitsig oor die Karoo-landskap. Die gasvryheid word "nalatenskap gasvryheid" genoem.

Abrahamskraal het ook 6 skaduryke kampeerplekke met kragpunte en badkamers met warm water.

Die gasteplaas bied ongekunstelde dam waarin gaste kan swem. Daar is ook hout op die plaas te koop.

Abrahamskraal Guest Farm is die ideaal oornagplek vir reisigers op die N1 tussen noord en suid, maar ons beveel aan dat jy 'n rukkie vertoef en heerlik kuier saam met vriende of familie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Abrahamskraal Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Abrahamskraal plaas, Langs die R353, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abrahamskraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrahamskraal plaas, Langs die R353, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNmFhYzkyLTc5ZWEtNGI1Yi1hMjgxLTA2Y2FlMTZiYWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Abrahamskraal Farm Off the R353 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.935000705769 21.992644071579
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za