8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Possession Island, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
48 On Possession Island is 'n moderne vakansiehuis met 4 slaapkamers in die Waterfront-area van Swakopmund.
Slaapkamer 1 bied 'n koningingrootte-bed met 'n privaat en suite-badkamer. Slaapkamer 2 het 'n standaard dubbelbed met 'n privaat en suite-badkamer. Slaapkamer 3 het 2 enkelbeddens, en Slaapkamer 4 bied ook 2 enkelbeddens. Beide hierdie kamers deel 'n badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, 'n ruim sitarea en 'n oopplan-kombuis wat toegerus is.
'n Binnebraai is ook beskikbaar, plus 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, droër en skottelgoedwasser. Veilige parkering word vir twee motorvoertuie in die dubbelmotorhuis gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Possession Island, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink 48 On Possession Island het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Possession Island, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang