Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van Vineta

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Vineta van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Vineta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vineta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vineta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vineta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vineta Akkommodasie

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vineta

32@Woker gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte woonbuurt Vineta in Swakopmund. Dis net 1 blok van die see en ongeveer 2 km van die middedorp af. 32@Woker is 600 m vanaf die Indoor Sports-kompleks waar daar '...

Vanaf
R2 686
per nag, vir 2 mense
B&B in Center, Vineta

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is. Die hotel bied ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vineta

Bibi's Place Self Catering Apartments is in die kusdorp Swakopmund in Namibië geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle. Albei eenhede het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n sitkamer en 'n eeta...

Vanaf
R2 042
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vineta

Wild Eden Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Die woonstel skuil in 'n pragtige tuin vol blomme en vrugtebome met die ar...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center, Vineta

Platz Am Meer 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefare...

20% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vineta

Elegant Seafront Apartment at Mall is in die Waterfront-kompleks in Swakopmund en bied bogemiddelde gehalte-verblyf vir a gesin of groep vriende. Dit is naby ’n winkelsentrum met verskeie winkels, dienste en resta...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vineta

Lyn's Self-catering is in Vineta in Swakopmund geleë en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of gesinne van 4 wat wil ontspan. Verblyf is beskikbaar in 2 aparte woonstelle op 'n residensiële perseel waar die ei...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vineta

Mulberry Gardens Self-catering is 'n knus selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Veneta in Swakopmund en is 500 m van die strand af. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vineta

Heuschneider Platz bied selfsorgverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dis langs die Atlantiese Oseaan met sy pragtige sandstrande. Heuschneider Platz het 6 gesinsvriendelike...

Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vineta

Sandpiper Unit 5 is 'n keurige eenheid in die kusdorp, Swakopmund in Namibië. Dié eenheid is net 'n entjie vanaf die strand, restaurante en winkelsentrums. Sandpiper Unit 5 het slaapplek vir 7 gaste en beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za