Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Mieder Park

Accommodation at Potch Guesthouse

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

Dis in 'n stil area maar gee aandag aan detail en beter diens asb.! Die plek ruik erg bedompig as jy die voordeur oopmaak, want geen venster is vooraf oopgemaak nie. Die ysbakkie in die vrieskas was leeg. Geen wynglase? Ag nee wat. Ook nie 'n kurktrekker nie. En ek het vlooibyte opgedoen. Miskien omdat daar te veel katte op die perseel is?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jason V
1 nag
4.6
Okt 2023

Al die belangrike behoeftes was aangespreek. WiFi baie swak. Kon nie opvangs kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

156 Kruis Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46470454b188f08cb5ea50b3702c1f84312eb478f308cfb46a85142e157d85b8d2cdf62ec726dbc4e3bbbd76f7e3f741235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 156 Kruis Street Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737558908375 27.08387102209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang