Accredo Selfsorg Eenheid
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Hagen street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Accredo Selfsorg Eenheid is 'n gemaklike en goed toegeruste selfsorg-eenheid sentraal geleë in Calvinia. Die eenheid bied 'n rustige verblyfopsie vir gaste wat op soek is na 'n kort wegbreek of oornagverblyf in die Hantam-streek, met maklike toegang tot plaaslike geriewe.
Die eenheid het 1 slaapkamer wat slaapplek bied vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Buitebraaigeriewe en 'n buite-eetarea bied 'n aangename ruimte om te ontspan. Bykomende geriewe sluit in 'n privaat ingang, veilige parkeerplek met 'n hek en voorsiening vir beurtkrag via 'n omsetter en sonpanele.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Hagen street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Hagen street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang