Selfsorg in Wavecrest

AD Keet

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Len-henry G
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2024

Netjies, skoon en goed ingerig. Die blyplek was netjies, skoon en goed ingerig. AD Keetstraat is nogal 'n besige straat met baie geraas van voertuie wat verbyry, veral in die aand wanneer jy wil slaap. Dit sal goed wees as die eienaars dalk aircons kan installeer vir daai warm dae. Dan kan 'n mens die vensters toe maak en die verkeer geraas verminder. Die parkering is ook 'n probleem. Jou voertuig staan oop in die agtererf sonder sekuriteit en bied ook geen afdak of iets nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Linda
AD Keet
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

9 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe272e624ec5c120c1a1230a6e7b38e9832a5e7ff0ea2d78c6ecf211dc56eaa71ed94a4283ba6b40a6001848ee5cf3c498ba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 9 Dr AD Keet Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0318213 24.9267263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang