AD Keet
10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
AD Keet is 'n lieflike gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Op die grondvloer is daar 4 slaapkamers. Drie van die kamers het dubbelbeddens, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort en toilet. Die boonste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV. Die braaikamer het 'n etenstafel, 'n rusbank en 'n braai, met 'n houtbalkon buite.
Die huis is ook toegerus met WiFi en 'n rugsteunkrag-omskakelaar.
Dié huis bied die mooiste see-uitsigte en is naby die strand geleë.
Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsry.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Dr AD Keet Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang