2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Adam se Huisie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Calitzdorp, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite wat oor die berge uitkyk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Adam se Huisie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang